NG gemeente Franschhoek

Franschhoek se NG kerk is in 1847 ingewy, in 1883 vergroot en in 1967/'8 deeglik gerestoureer.

Die NG gemeente Franschhoek is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland. Dit is in 1847 gestig as die 32ste gemeente in dié kerkverband.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy